Hoe tegnologie nuwe bordspeletjies laat ontwikkel


Tegnologie het ‘n positiewe impak op die ontwikkeling van bordspeletjies en die toename in gewildheid van nuwe bord-tegnologie speletjies. Danksy skarebefondsing, moontlik gemaak deur platvorms soos www.kickstarter.com, is die vervaardigingsproses van ‘n bordspel ook al hoe meer bekostigbaar vir Jan-alleman.

Bordspeletjie Stratos ontwerp deur student.

Bordspeletjie Stratos ontwerp deur student.

 Hanli Geyser dosent in spelontwikkeling aan die Universiteit van die Witwatersrand.

Hanli Geyser dosent in spelontwikkeling aan die Universiteit van die Witwatersrand.

Volgens Hanli Geyser, dosent in spelontwikkeling aan die Universiteit van die Witwatersrand, is van die oudste bordspeletjies in Ethiopië ontdek. Die speletjies dateer rees uit 3000 v.C en behoort aan ‘n familie van bordspeletjies genaamd Mangala.

Webtuistes waar kreatiewe projekte deur ondersteuners befonds word, maak dit moontlik vir al hoe meer speletjies om vervaardig te word. Een so ‘n webtuiste, is www.kickstarter.co.za en www.kickstarter.com.

Vir meer inligting, besoek https://boardgamegeek.com.