Jurie, die skoolbusman vir Bonnievale se plakkerskamp-kinders


Jurie de Vos het 30 jaar by die Dept Korrektiewe Dienste gewerk tot en met sy aftrede in 2003. Toe begin hy hom ontferm oor die plakkerskamp-kinders daar naby sy tuisdorp Bonnievale. Deesdae ry hy hulle met ‘n geborgde skoolbussie rond, bloot omdat hy net nie kon toesien hoe hierdie kinders soggens en smiddae kaalvoet skooltoe of terug huistoe moes stap nie. Hy is vir hierdie behoeftige kinders so lief soos ‘n pa vir sy eie kinders. Jurie het vir Haidee vertel hoekom hy uitreik na die jonges wat nie veel het nie.

 

Jurie by die skoolbus

Jurie by die skoolbus

20150519_111137

Die skoolkinders

Die skoolkinders