Wêreld Olifantdag want olifantegetalle daal

Wêreld Olifantdag want olifantegetalle daal


Die getal olifante in die wêreld is aan die krimp en wel teen ‘n onstellende tempo.

Die redes is:

  • hul habitat word warmer en droër weens die kweekhuis-effek,
  • mense maak hulle dood vir hul ivoor,
  • en mense se nedersettings brei uit tot in die olifante se gebied.

rs_560x415-140408154504-1024.baby-elephant-grass.ls.4814Wêreld Olifantdag is ingestel om die aandag op die bedreigings te vestig en om mense tot aksie te roep om die aarde se groot wilde dier van uitwissing te red.

Lees hier 9 interessante feite oor olifante: http://www.chron.com/life/article/For-World-Elephant-Day-9-huge-facts-about-9136082.php

Twins

Hier is enkele insiggewende videos oor olifante:



 

Besoek die webblad: http://worldelephantday.org/