Begin typing your search above and press return to search. Press Esc to cancel.

Meneer Neus van Suid-Afrika

Dieselfde roumateriaal wat in parfuum gebruik word, word ook gebruik om voedsel te geur. Vir parfuum word 20 000 verskillende bestandele gebruik, en voedsel, slegs 8 000. Prof. Aubrey Parsons, ook bekend as Meneer Neus van Suid-Afrika, is al langer as 50 jaar ‘n basiese nuwe produkte navorser, en is verantwoordelik vir die ontwikkeling van talle suksesvolle handelsmerke se geure, reuke en smake. Die handelsmerke sluit gesogte parfuum in. Esté Gross maak ‘n draai in sy laboratorium om uit te vind hoe ‘n goeie parfuum gemaak word.