Die impak van grond-onteiening

Die impak van grond-onteiening


Die parlement het verlede week die wetsontwerp met die wysigings van die Nasionale Raad van Provinsies aanvaar hoewel die DA, die Vryheidsfront Plus, die UDM en die ACDP teen die wetsontwerp gestem het. Die vakbondfederasie Cosatu het die parlement geloof vir die aanvaarding van die onteieningswetsontwerp.

Wat’s impak van hierdie onteieningswetsontwerp op bestaande grondeienaars en toekomstige aansoekers?

Luister hier na die gesprek wat Lynette Francis met kenners gevoer het op Praat Saam.