Gaan tegnologie ons werk wegneem of ons lewens verbeter?


Praat saam: Woensdag 8 Maart 2017

Gaan kunsmatige intelligensie en robotte dieselfde impak op werk hê as die industriële rewolusie in die vorige eeu? Of is dit die begin van die einde vir arbeid adel? Moet ons nie liewer wag en sien wat die masjiene wél kan doen, en wat nie, voor ons by die doemprofete inval nie?