Hoe die AGOA hoenders ons eie boere en bedryf gaan raak

Hoe die AGOA hoenders ons eie boere en bedryf gaan raak


Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging is die hoenders in oor die maksimum pekelinhoud van hoenders soos deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye uiteengesit. Hoe veilig is die gehalte van pluimvee van die VSA vir ons verbruik?

Maar die pekelinhoud is nie die groot probleem nie.

Lynette Francis het op Praat Saam met rolspelers gesels. Die uitwerking van die AGOA ooreenkoms op kleiner pluimveeboere is ‘n ontstellende openbaring.

Luister hier na die volledige program.