Is ons banke nou ‘n politieke teiken?


Die tweestryd tussen Oakbay Investments en die minister van finansies, Pravin Gordhan, duur voort in die hof. Het die bankwese in Suid-Afrika ‘n politieke teiken geword?

Luister wat die kenners op Praat Saam, aangebied deur Lynette Francis, gesê het. Die gesprekvoerders is Prof Jannie Rossouw en prof André Duvenhage.