PraatSaam: Kabinetskuiwe = Zupta-beheer? Min hoop vir ANC-vasskop


PraatSaam met Lynette Francis: Vrydag 31 Maart 2017

Is president Zuma se kabinetskommeling die draaipunt in Suid-Afrika se demokratiese geskiedenis? ‘n Ekonoom en politieke ontleder bespreek die skok-skuiwe en wat dit beteken, en dat Gwede Mantashe geïmpliseer het dat die lys deur die Guptas goedgekeur het en nie die NUK nie. Maar hoewel daar gehoop word dat die anti-Zuma faksie in die ANC sal vasskop teen Zuma, is dit meer waarskynlik dat anti-patronaatskap nie sal seëvier nie en daar bloot gewag sal word tot 2019.