Onteiening – alles wat jy wil weet


Die minister van openbare werke, Thulas Nxesi sê daar is geen rede om die Onteieningswet te vrees nie en dat dit nie as ‘n bedreiging vir beleggings gesien moet word nie. Wat behels hierdie “onteining” en wat maak hierdie wetgewing anders as die vorige weergawes?

Luister hier na die bespreking deur kenners op Praat Saam.