Hoe gaan Suid-Afrika in 2030 lyk?


PraatSaam: Maandag 26 Junie 2017

Politieke spanning in Suid-Afrika het verhoog, die ekonomie het in die hek geduik en al meer Suid-Afrikaners neem hulle frustrasie straat toe. Wat beteken dit vir die land se toekoms? Hoe gaan Suid-Afrika dan in 2030 lyk?