Só raak rommelstatus jou sak


PraatSaam met Lynette Francis, Dinsdag 4 April 2017

Ekonome het gewaarsku dat Suid-Afrika se graderingsprobleme nog lank nie verby is nie. Hoe raak moontlike volgehoue afgraderings jou sak en SA se ekonomie?