Waarom kies die ANC China eerder as Taiwain?


PraatSaam met Lynette Francis
Woensdag 4 Januarie 2017

Hoe vergelyk Suid-Afrika se buitelandse beleid met die wêreld se veranderende politieke landskap, en waar moet ons aanpas om ons eie belange te bevorder?

Luister hier na die bespreking.