Wie beheer die Valke?


‘n Taakspan van die Valke en ander spesialis polisie-eenhede het Vrydag die privaatondersoeker Paul O’Sullivan in hegtenis geneem. En die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, sê hulle ondersoek haar glo vir meineed en bedrog. Waarom is die Valke besig om by sekere instansies geloofwaardigheid te verloor?

 

Luister hier na die gesprek.