Die Petronas-torings, eens die hoogste gebou in die wêreld


Feitedagboek: Vrydag 9 Maart 2018

Op 9 Maart 1996 word die Petronas Towers in Kuala Lumpur voltooi, en word dit die wêreld se hoogste gebou. Dit is 451,89 meter hoog.

(Vandag is die Burj Khalifa in Dubai, VAE, die hoogste gebou in die wêreld. Dis 830 m hoog, en beslaan 163 verdiepings).