Hoe hanteer jy ‘n tiener met eetprobleme?


Groeipyne: Donderdag 8 Februarie 2018

Johan van Lill praat met dr. Annelie van Breda, ‘n sielkundige, oor gesonde eetgewoontes by tieners, “binge eating” en hoe om jou tieners te leer van “mindful eating”.