Is staatskaping hoogverraad?


Maandag 27 November 2017

Strafregkenner Llewellyn Curlewis kuier by Ian Wessels en Igna Klynsmith om luisteraars se vrae te beantwoord. Hulle bespreek

  1. private vervolgings;
  2. of daar ‘n verpligting op die publiek rus om misdaad aan te meld;
  3. of staatskaping nie op hoogverraad neerkom nie;
  4. tot watter mate jy hulp moet verleen aan die polisie;
  5. uitstelboetes en die bedrag van borg; en
  6. onder watter omstandighede ‘n hofsaak na afsluiting heropen kan word.