Radiobeheerde bote is ‘n ernstige speelding vir pa en seun


Om met radiobeheerde bote te ‘speel’, het ‘n groot stokperdjie geword vir groot mans wat nog wil speel. Saterdag is daar inderdaad ‘n bootresies soos min, vertel entoesias John Addinall vir die Oggend op RSG span.

Hier is ‘n video en foto’s van die entoesiaste en hul speeldinge: