Onlangse hofsaak verbied nie godsdiens in skole nie


Igna Klynsmith bespreek

  • die onlangse hofsaak oor godsdiens in skole,
  • asook die reg van ‘n selfde geslag lewensmaat om sonder enige huweliksformaliteite en sonder ‘n testament te erf as gade.
  • Hy verduidelik ook wanneer ‘n direkteur ontslaan kan word, en
  • gee meer besonderhede oor testamenteweek van 11 tot 15 September.