Stuur jóú storie van toeval

Stuur jóú storie van toeval


Dit kan nie waar wees nie???!!

Ons soek daai storie waar bogenoemde die reaksie is. Stories van toeval. Ware stories wat so ongelooflik is, dat ‘n mens dit nie kan glo nie.

Amore verduidelik meer. Luister:

Stuur jou storie na amore@rsg.co.za

Skakel in Maandae om 17:30 en kom vind uit dat feite wel soms vreemder is as fiksie.

Die Tjailatyd-span: Amore, Marietta en Jody

Die Tjailatyd-span: Amore, Marietta en Jody