Het grootouers ‘n wetlike reg om hul kleinkinders te sien?


Maandag 5 Desember 2016

Igna Klynsmith gesels oor probleme met vakansieklubs, grootouers se reg op ‘n persoonlike verhouding met hulle kleinkinders, en die beëindiging van huiswerkers se dienste.
Luister hier na die regsprogram

Luister ook: Na aanleiding van ‘n luisteraar se brief oor die druk op oumas en oupas om hulle kleinkinders groot te kry, nooi ons luisteraars en kenners om saam te praat.
Luister hier na PraatSaam.