Hoe werk diensvoorwaardes?


In Regsake is verskeie arbeidsregsake bespreek, onder meer diensvoorwaardes. Luister na die jongte programme oor arbeidregsake.

Arbeidsregkenner Johan Botes gesels verder met Igna Klynsmith en Ian Wessels oor aspekte van die Arbeidsreg, soos wanneer mag ‘n werkgewer jou vorige kriminele oortredings in ag neem voor hy jou aanstel. En hoe werk handelsbeperkings wat ‘n werknemer verhoed om ná bedanking sy eie besigheid te begin? Hy bespreek ook ‘n hofsaak wat die grense van seksuele teistering wyer trek as wat baie mensebesef. Luister hier.

‘n Arbeidsregspesialis, Johan Botes, verduidelik wanneer jou werkgewer betrokke kan raak, selfs as jy jou oor ‘n naweek in jou vrye tyd wangedra. Hy gesels ook oor werknemers wat hulle bes doen, maar steeds net nie werksdoelwitte kan haal nie. Luister hier.