Regsake: Die ‘bloedige hand’ mag nie erf nie


Regsake

11:30-12:00
Maandag 12 Junie

Igna Klynsmith en Ian Wessels gesels oor die regsreël dat die “bloedige hand” nie mag erf nie, en oor die regte van biologiese pa’s van buite-egtelike kinders. Igna deel ook ‘n klompie ongewone regsreëls uit die verlede wat vandag absurd klink.