As jy saamstap moet jy opdok vir betogingskade


Regsake: Maandag 17 Julie 2017

Igna Klynsmith bespreek ‘n paar interessante hofsake met Ian Wessels. In die Ooskaap het die hof ‘n munisipale bestuurder persoonlik aanspreeklik gehou vir die koste van ‘n aansoek deur die belastingbetalersvereniging om dienslewering af te dwing. ‘n Ouma wonder hoe haar kleinseun skuldig bevind kon word aan die misdrywe tydens ‘n betoging as hy net saamgestap het.