Neem mediese nataligheid toe?


Mediese nalatigheid is ‘n kwessie wat al hoe meer ter sprake kom. Is dokters meer nalatig as in die verlede, of stel pasiënte bloot makliker eise in? ‘n Kenner kuier in die ateljee by Igna Klynsmith en Ian Wessels om vrae hieroor te beantwoord.

Luister hier na die program.