Waarom jy voorsiening moet maak vir ‘n testamentêre trust


Baie getroudes dink as jy in jou testament sommer net aandui dat jou hele boedel net so na die oorlewende gade gaan , dit voldoende is. Maar wat gebeur as albei gades sterf en daar bly minderjarige kinders agter? Dis hier waar ‘n testamentêre trust vir minderjariges in die prentjie kom, al is daar ‘n voog benoem in die testament.

Luister na Regsake waar prokureur Igna Kleinsmit hieroor praat.