2016 se Kuba

2016 se Kuba


Johann Rademan het Kuba onlangs besoek. Het die tyd werklik stilgestaan op dié eiland? Luister gerus Saterdae van 10h00 – 11h30 na RSG se reisprogram om meer van Kuba te ontdek.

Luister hier na een van die klankgrepe.

2000px-Flag_of_Cuba.svg

Kuba is baie naby aan Florida, VSA.

Kuba is baie naby aan Florida, VSA.

CubaPhysicalMap

"Hasta la victoria siempre" (Tot oorwinning, altyd!). Johan Rademan by Che Guevara se laaste afskeidswoorde in 'n brief aan die Kubane voordat hy Kongo en Bolivia toe vetrek het. Oorsee het hy ook teen onderdrukking en ongelykhede sy rewolusies voortgesit ,maar is uiteindelik gevange geneem en vermoor. “Hasta la victoria siempre” (Tot oorwinning, altyd!). Johan Rademan by Che Guevara se laaste afskeidswoorde in ‘n brief aan die Kubane voordat hy na Kongo en Bolivia vetrek het. Die gebou is op Rewolusie-plein (Plaza de la Revolucion) in Havana, Kuba. Oorsee het Guevara ook teen onderdrukking en ongelykhede sy rewolusies voortgesit, maar is uiteindelik gevange geneem en vermoor. Die ironie is dat die vorige regime onder pres. Batista se leiding die geboue opgerig het. Einste sersant Fulgencio Batista het die Castro-broers, Fidel en Raul, vrygelaat uit die tronk en daarvoor het hy in 1959 duur betaal toe hy onder hulle leiding deur mede-Kubaanse rebelle omver gewerp is.

Een van die groot helde, Che Guevara, word in verskeie dorpies vereer vir die bevrydingsrol wat hy tydens die 1959 rewolusie gespeel het. Die fliek, The Motorcycle Diaries, gaan oor sy reis na Kuba. Ernesto Guevara, oorspronklik van Argentinie, het as 23-jarige met sy vriend Alberto Granado per motorfiets deur o.a Kuba gereis en onder die indruk van die ongelykhede in die Kubaanse gemeenskap gekom. Hy word later 'n internasionale ikoon as revolusionere, Marxistiese guerrilla-bevelvoerder onder die naam Che Guevara.Een van die groot helde, Che Guevara, word in verskeie dorpies vereer vir die bevrydingsrol wat hy tydens die 1959 rewolusie gespeel het. Die fliek, The Motorcycle Diaries, gaan oor sy reis na Kuba. Ernesto Guevara, oorspronklik van Argentinie, het as 23-jarige met sy vriend Alberto Granado per motorfiets deur o.a Kuba gereis en onder die indruk van die ongelykhede in die Kubaanse gemeenskap gekom. Hy word later ‘n internasionale ikoon as revolusionere, Marxistiese guerrilla-bevelvoerder onder die naam Che Guevara.

DIe leerders in die garnisoen wat in 1952 deur die Castro's aangeval is voordat hul gevange geneem is, toe vrygelaat is, Meksiko toe getrek het en teruggekom het in 1959 met Che Guevara ('n Argentyn) om die regering vanuit Santiago de Cuba omver te werp.Leerders (foto regs) in die garnisoen wat in 1952 deur die Castro’s aangeval is voordat hul gevange geneem is, toe vrygelaat is, Meksiko toe getrek het en in 1959 saam met Che Guevara (‘n Argentyn) teruggekeer het na Kuba om die regering vanuit Santiago de Cuba omver te werp.

Johan Rademan het onlangs in Kuba vir ReisSonderGrense op die reuse advertensiebord afgekom met die Castro-broers en oud-Pres. Nelson Mandela.

‘n Reuse advertensiebord met die Castro-broers en oud-Pres. Nelson Mandela.

Johan Rademan het onlangs Spaanssprekende Kuba besoek. Abelito Ernesto was die gids en saterdae in ReisSonderGrense(10h00-11h30) is daar insette en menings oor die land wat in 1959 onafhanklik geword het.

Johan Rademan (regs) by Abelito Ernesto, die gids van Kuba, ie land wat in 1959 onafhanklik geword het.

 

Toe het ons nog foto’s gaan soek oor Kuba se strate, karre en strande.

2016-01-20-1453284012-7974972-IMG_7197

In Havana

IMG_7056

‘n Straat in Havana

Vista_heli(1)

Strande uit helikopter afgeneem

Varadero strand in Kuba

Varadero strand in Kuba

Varadero strand, Varadero, Matanzas Provinsie, Kuba

Varadero strand, Varadero, Matanzas Provinsie, Kuba

 

 

 

 

Kategorieë