Istanboel spog met die prag en praal van die Ottomaanse Ryk

Istanboel spog met die prag en praal van die Ottomaanse Ryk


Die prag en praal van die ou geboue uit die Ottomaanse Ryk in Istanboel, is werklik iets om te aanskou. Terrance April het dit onlangs beleef.

‘n Mens kan nie uitgekuier raak in ‘n ou-wêreldse stad soos Istanboel nie. Die argitektuur uit die Ottomaanse Ryk is tekenend van watter invloed die Sultans uit daardie jare op die stad en sy mense se lewenswyses gehad het.

In Reis Sonder Grense, net na die 11:00 vertel Terrance meer oor ‘n indrukwekkende 5-ster hotel aan die oewer van die Straat van Bosporus, asook die Somerpaleis van die Sultans van Turkye. Vandag is die Somerpaleis ‘n bekende museum wat jaarliks deur duisende plaaslike en oorsese toeriste besoek word.

Luister Saterdagoggend na Reis Sonder Grense.

Terwyl n mens langs die Straat van Bosporus in Istanboel, Turkye vaar, sien n mens van die mees indrukwekkende argitektuur uit die Ottomans Ryk, soos wat Terrance April en n groepie joernaliste onlangs ervaar het.

Terwyl ‘n mens langs die Straat van Bosporus in Istanboel, Turkye vaar, sien ‘n mens van die mees indrukwekkende argitektuur uit die Ottomans Ryk, soos wat Terrance April en ‘n groepie joernaliste onlangs ervaar het.

Nog ‘n gebou van vele, aan veral die Europese kant van die Straat van Bosporus, Istanboel, Turkye te sien is.

Nog ‘n gebou van vele, aan veral die Europese kant van die Straat van Bosporus, Istanboel, Turkye te sien is.

Hierdie fort is deel van die ou stad van Konstantinopel wat vandag Istanboel heet, en waar talle oorblyfsels van die vroeëre geskiedenis van Turkye gesien kan word.

Hierdie fort is deel van die ou stad van Konstantinopel wat vandag Istanboel heet, en waar talle oorblyfsels van die vroeëre geskiedenis van Turkye gesien kan word.

Die somerpaleis van die Sultans van Turkye is vandag n bekende museum in Istanboel en word deur duisende mense jaarliks besoek.

Die somerpaleis van die Sultans van Turkye is vandag n bekende museum in Istanboel en word deur duisende mense jaarliks besoek.

2016-04-22 16.40.35

Istanboel spog ook met een van die mees indrukwekkende 5-ster hotelle aan die oewer van die Bosporus. Hier is een van die deurgangshekke wat getuig van die prag en praal van die Ottomans Ryk se argitektuur

Istanboel spog ook met een van die mees indrukwekkende 5-ster hotelle aan die oewer van die Bosporus. Hier is een van die deurgangshekke wat getuig van die prag en praal van die Ottomans Ryk se argitektuur.

Nog ‘n blik op die 5-ster Kempinski Hotel langs die Straat van Bosporus in Istanboel, Turkye.

Nog ‘n blik op die 5-ster Kempinski Hotel langs die Straat van Bosporus in Istanboel, Turkye.

Een van die gange van die Kempinski Hotel in Istanboel waar afwerkings van die fynste detail te siene is.

Een van die gange van die Kempinski Hotel in Istanboel waar afwerkings van die fynste detail te siene is.

Die groepie joernaliste en gashere van die Kempinski Hotel poseer voor een van die bakens van die Bosporus Straat in Istanboel.

Die groepie joernaliste en gashere van die Kempinski Hotel poseer voor een van die bakens van die Bosporus Straat in Istanboel.

Een van die interessante feite is dat Istanboel met die grootste kattebevolking van n stad spog – en dus sulke kennisgewingsborde benodig!

Een van die interessante feite is dat Istanboel met die grootste kattebevolking van n stad spog – en dus sulke kennisgewingsborde benodig!

Ons eie Terrance April het sy lyf vlieënier gehou.

Ons eie Terrance April het sy lyf vlieënier gehou.

 

 

Kategorieë