Woensdag: Ontmoet ‘n wenner landbou-joernalis


Joylene1Joylene van Wyk, ’n senior joernalis van Landbouweekblad, is een van slegs 15 uitgesoekte joernaliste wêreldwyd wat ’n mediatoer na Tanzanië onderneem het, nadat sy die Suid-Afrikaanse wenner van die Internasionale Federasie van Landboujoernaliste se jaarlikse skryfkompetisie gewen het.

Haidee Muller gesels Woensdag met haar oor haar reis en ondervinding in Tanzanië.

Die Maasai-mark waar beeste verkoop word, is een van die plekke wat op die toer besoek was.

Die Maasai-mark waar beeste verkoop word, is een van die plekke wat op die toer besoek was.

 

Kategorieë