Bekoorlike Maleisië, deel 3

Ons sit ons reis deur bekoorlike Maleisië voort

In episode 3 besoek Terrance April en ‘n groep Suid-Afrikaanse joernaliste die Koninklike Belum Natuurreservaat in die reënwoude in die noorde van Maleisië. In hierdie natuurreservaat, wat grens aan Thailand, kan jy van die skaarsste boom- en blomsoorte kry en word die besoeker ook tot die uiterste beproef met ‘n staptog in die humiditeit van die woud, wat byna op die ewenaar geleë is. Hy hoor ook by ‘n paar kollegas uit Iran,  Thailand en Rusland wat hulle van die land en sy mense dink.

Deel 1 & 2

Die prag van Maleisië, ‘n land in suidoos-Asië wat nog baie onbekend is by Suid-Afrikaners.

Deel van die reënwoud in die noorde van Maleisië wat Terrance tydens sy besoek aan die land aangedurf het.

Die groepie Suid-Afrikaners het maar swaar getrek in die hoë humiditeit van die reënwoude van Maleisië tydens Terrance se besoek daar.

Dit is die naambord van die reënwoud reservaat in die noorde van Maleisië, wat grens aan Thailand.

Tydens die “open house” geleentheid waar die fees van die ligte in Maleisie gevier is, het almal deelgeneem in die gemeensaamheid van die land en sy mense.

Kategorieë