Mooiste Dar es Salaam, Deel 1


Dar es Salaam is Tanzanië se grootste en rykste stad. Dit is ook Tanzanië se mees prominente stad wat betref die kunste, mode, musiek, film en televisie. Terrance April was onlangs in Dar es Salaam, wat beteken plek van vrede, en wys vir ons dat ons dikwels nog te eenogig kyk na Afrika as ‘n kontinent land van agteruitgang en konflik.

Luister na Terrance se interessante waarnemings en onderhoude oor Dar es Salaam.
Deel 1:

Deel 2:

Deel 3:

Terrance het pragfoto’s geneem tydens sy besoek.

Klik hier vir meer foto’s en inligting in die tweede aflewering van sy reeks oor Dar es Salaam.

Klik hier vir Dar es Salaam, deel 3.

En so sak die son oor n wonderlike dag in Dar es Salaam

En so sak die son oor n wonderlike dag in Dar es Salaam

‘n Katamaran waarmee Terrance en ‘n groep joernaliste van die hawe van Dar es Salaam na een van die talle eilandjies langs die kus van die stad gevaar het.

‘n Katamaran waarmee Terrance en ‘n groep joernaliste van die hawe van Dar es Salaam na een van die talle eilandjies langs die kus van die stad gevaar het.

Langs die strand van een van die talle eilandjies buite Dar es Salaam

Langs die strand van een van die talle eilandjies buite Dar es Salaam

‘n Deel van die tuin van ‘n Suid-Afrikaanse hotel in Dar es Salaam

‘n Deel van die tuin van ‘n Suid-Afrikaanse hotel in Dar es Salaam

Die mooiste handewerk by ‘n mark in Dar es Salaam

Die mooiste handewerk by ‘n mark in Dar es Salaam

Kleurvolle doeke en ander lapwerk by ‘n mark in Dar es Salaam

Kleurvolle doeke en ander lapwerk by ‘n mark in Dar es Salaam

‘n Uitsonderlike boom op een van die eilande by Dar es Salaam

‘n Uitsonderlike boom op een van die eilande by Dar es Salaam

 

Kategorieë