Lynette Francis se klein Maya Milagro gebore


Lynette Francis en Jerome se oulike klein dogtertjie is op 5 Desember gebore, en daar is groot opgewondenheid in die RSG-familie. Die kleinding het ‘n stewige 3.37 kg geweeg met geboorte, met ‘n bos hare wat menige baba jaloers sal laat.

Haar naam is Maya Milagro; Maya is Joods en beteken water en Milagro is Spaans en beteken wonderwerk.

Mayo Milagro

Mayo Milagro

Klein Maya Milagro, op 6 Desember, een dag nadat sy gebore is.

Klein Maya Milagro, op 6 Desember, een dag nadat sy gebore is.

Ogies toe

Ogies toe

Die hele RSG-span sê: BAIE GELUK, Lynette en Jerome!