Tjailatyd in die Alpe – kyk waar ons is


Tjailatyd het aan die begin van Julie smiddae uit Switserland uitgesaai. Blaai deur die artikel en kyk net hoe skilderagtig is die plekke waarvandaan die span in Switserland en Frankryk uitgesaai het.
ROGGWIL (29 Junie)
  • Die bevolking is bykans 3 800 mense.
  • Dit is geleë in die Oberaargau-munisipaliteit in die kanton van Bern.
  • Sowat 60% present van die inkomste van die dorpie kom uit die landbousektor, en 5% uit bosbou.

Roggwil is in die noorde van Switserland en naby die Bodensee (See van Konstanze).

Roggwil is naby die Bodensee

Roggwil is naby die Bodensee

Rogwil se plattelandse dele

Roggwil se plattelandse dele

Tjailatyd se span het op 29 Julie van die A.Vogel fabriek in Roggwil, Switserland uitgesaai. Hier is ‘n paar foto’s.

Mariëtta Kruger en Amoré Bekker in die A.Vogel fabriek in Roggwil.

Mariëtta Kruger en Amoré Bekker in die A.Vogel fabriek in Roggwil.

Die Tjailatydspan by hul gashere in Roggwil by die A.Vogel fabriek: Amoré is tweede van links, Mariëtta Kruger is tweede van regs en Herman Steyn is heel regs.

Die Tjailatydspan by hul gashere in Roggwil by die A.Vogel fabriek: Van links na regs is Frik Wallis, Amoré Bekker, Estie Schreiber van SANP, Herman Geiger van A. Vogel, Mariëtta Kruger en Herman Steyn is heel regs.

IMG_0211

Marriëtta voer ‘n onderhoud met Andreas Ryser (landbou ingenieur) van A Vogel se tuine in Rogwill.

Amoré in A Vogel se tuine in Roggwil

Amoré in A Vogel se tuine in Roggwil

Historiese geboue in Roggwil

Historiese geboue in Roggwil

Roggwil het 'n baie ou geskiedenis

Roggwil het ‘n baie ou geskiedenis

En toe besoek die span die nabygeleë St Gallen.

St Gallen, Switserland

St Gallen, Switserland

St Gallen

St Gallen

St Gallen

St Gallen

St Gallen

St Gallen

COLMAR (30 Junie)

  • Hierdie dorp is geleë aan die Lauchrivier, 64 km suidwes van Strasbourg in Frankryk.
  • Die dorp het een van die droogste klimate in Frankryk , wat dit ideaal maak vir die verbouing en maak van Alsaksiese wyn.
  • Dit is ook die plek waar A Vogel se fabriek in Frankryk geleë is.
Colmar is in die Alsace-wynstreek van Frankryk, net oor die grens van Switerland

Colmar is in die Alsace-wynstreek van Frankryk, net oor die grens van Switerland

Colmar is prentjiemooi

Colmar is prentjiemooi

Amoré vergaap haar aan die basiliekruid

Amoré vergaap haar aan die basiliekruid

Amoré gesels met die Finse sjef Olga

Amoré gesels met die Finse sjef Olga

Amoré en sjef Olga van Finland, maak kos.

Amoré en sjef Olga van Finland, maak kos.

 Mariëtta voer ‘n onderhoud met Anne Fieller, CEO van A Vogel in Frankryk

Mariëtta voer ‘n onderhoud met Anne Fieller, CEO van A Vogel in Frankryk

Amoré, Frik Wallis en Mariëtta Kruger in die 'ateljee' in Colmar, Frankryk.

Amoré, Frik Wallis en Mariëtta Kruger in die ‘ateljee’ in Colmar, Frankryk. Estie Schreiber van SANP is in die agtergrond.

Colmar in Alsace in Frankryk

Colmar in Alsace in Frankryk

Colmar is in die Alsace wynstreek in Frankryk geleë

Colmar is in die Alsace wynstreek in Frankryk geleë

TEUFEN (1 Julie)

  • Die dorp is geleë in die Appenzell Ausserrhoden-kanton.
  • Die bevolking is sowat 5 800 mense waarvan 93% Duits praat en bietjie meer as 1% Italiaans.
  • Twee belangrike plekke van geskiedkundige waarde is die Gmundertobelbrug en die Wattbachbrug.

Teufen.10

Teufen

Teufen

56258659

Die Switserse platteland by Teufen

Die A Vogel museum in Teufen

Die A Vogel museum in Teufen

Die A Vogel museum in Teufen

Die A Vogel museum in Teufen

Die A Vogel museum in Teufen

Die A Vogel museum in Teufen

Die mooi tuine van A Vogel in Teufen

Die mooi tuine van A Vogel in Teufen

IMG_1796

IMG_1840

IMG_1763

IMG_1701

Kan dit mooier?

Kan dit mooier?

Só lyk die Tjailaspan se uitsig oor Teufen

Só lyk die Tjailaspan se uitsig oor Teufen

Die jeughuis in Teufen

Die jeughuis in Teufen

Teufen se plattelandse atmosfeer is tipies Switserland

Teufen se plattelandse atmosfeer is tipies Switserland

Die Wattbach brug

Die Wattbach brug

ZüRICH (2 & 3 Julie)

  • Dis die grootste stad in Switserland en is geleë in die sentraal-noordelike deel van die land.
  • Dit het ‘n bevolking van 2 miljoen inwoners.
  • Dit is die rykste stad in Europa.
  • Die amptelike taal in Zürich is Duits.
  • Die twee belangrikste plekke wat besoek behoort te word, is die Switserse Nasionale Museum (Kunsthaus) en die Schauspielhaus.
  • Die Limmatrivier vloei deur Zürich.
Zurich is in die noordelike deel van Switserland geleë

Zurich is in die noordelike deel van Switserland geleë

Zurich

Zurich

Zurich

Zurich

Zurich in die nag

Zurich in die nag

Zurich in die nag

Zurich in die nag

Die Tjailatydspan in die Bio-Strath fabriek in Zurich

Die Tjailatydspan in die Bio-Strath fabriek in Zurich

In die Bio-Strath fabriek

In die Bio-Strath fabriek

Net buite Zurich lyk dit weer landelik

Net buite Zurich lyk dit weer landelik

Zurich-meer in die agtergrond

Zurich-meer in die agtergrond

Zurich

Zurich

Die strate in Zurich

Die strate in Zurich

Vir meer inligting oor SA Natural Products, gaan na www.sanatural.co.za/home/

Vir meer inligting oor A.Vogel se produkte, klik hier.
Lees meer oor Bio-Strath.