Het gebed nog enige nut in die moderne wêreld?


Het gebed nog enige nut in die moderne wêreld en hoe moet mens bid?

In Sondagaand 14 Augustus se program Uit ʼn ander hoek gesels Jean Oosthuizen met sy twee gaste, die godsdiensfilosoof dr. Piet Muller en die teoloog dr. Carel Anthonissen, oor gebed. Hy wil onder andere by hulle weet of mens regtig vir iets soos reën kan bid.

Dr. Pier Muller

Dr. Pier Muller

Dr. Carel Anthonissen

Dr. Carel Anthonissen