Hoe moet ons dink oor die dood en lewe ná die dood?


Hoe moet mens dink oor die dood en die lewe ná die dood? Lizelle de Bruin het in Sondagjoernaal in ‘n kort reeks van drie programme met dr Anton van Niekerk hieroor gesels.

Lizelle de Bruin skryf:
Ons kry gereeld eposse van mense wat handel oor trauma en die dood. Mense weet nie hoe om oor die dood te dink nie en ook nie hoe om daaroor te praat nie. Ek het toe vir Dr Anton van Niekerk gevra om oor die onderwerp te gesels.

Na ons eerste onderhoud het ons nog net aan een aspek geraak en ek het toe gevra of hy dalk oor die ander twee vra ‘n opvolg onderhoud sal doen. Hy het reeds voorheen baie sinvol hieroor met ons gesels. Hy was juis ook ‘n gas op Jean se program Uit ‘n ander hoek oor dieselfde onderwerp.

Die temas was:

Professor Anton van Niekerk is buitengewone professor by die department filosofie aan die Universiteit van Stellenbosch.

Luister ook na Lizelle se ander gesprekke op 17 September 2017:
Sy gesels met ‘n tiener oor hoe hy die seerkry van die lewe verwerk, en met Magda Botha van Eleos oor hoe sy kinders help om met die seer kant van die lewe te werk. En ds. Willem Louw van Potchefstroom vertel hoe ‘n gemeenskap saamstaan in gebed.