Bok-span vir Wallis


Die Springbok-span vir Saterdag se kragmeting teen Wallis is aangekondig:

15 Willie le Roux, 14 JP Pietersen, 13 Jesse Kriel, 12 Damian de Allende, 11 Bryan Habana, 10 Handre Pollard, 9 Fourie du Preez (kaptein), 8 Duane Vermeulen, 7 Schalk Burger, 6 Francois Louw, 5 Lood de Jager, 4 Eben Etzebeth, 3 Frans Malherbe, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira

Reserwes: 16 Adriaan Strauss, 17 Trevor Nyakane, 18 Jannie du Plessis, 19 Pieter-Steph du Toit, 20 Willem Alberts, 21 Ruan Pienaar, 22 Pat Lambie, 23 Jan Serfontein.

Die span van Wallis word later aangekondig. Die wedstryd vind plaas op Twickenham in London eerskomende Saterdag – afskop 17:00 SA tyd – en word regstreeks op RSG uitgesaai.

Kategorieë