Errol Tobias onthou Doc Craven


Doc Craven in sy fleur

Doc Craven sou Saterdag 108 jaar oud gewees het. Jody Hendricks het met Errol Tobias oor Doc Craven gepraat.

Errol Tobias in sy speeldae

Danie Craven beter bekend as Doc Craven, was ‘n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat lewenslank aan die spel rugby toegewyd was. Hy het vir die Westelike Provinsie, Oostelike Provinsie, Noord-Transvaal en Springbokke uitgedraf en was een van Suid-Afrika se beste en bekendste rugby-administrateurs. Hy sou op 11 Oktober 108 jaar oud geword het.

Jody Hendricks het met die voormalige Springbok Errol Tobias gepraat oor hoe hy Doc sou onthou en die rol wat Craven in sy loopbaan gespeel het.

Luister hier na die gesprek