Gary Player (op 80) gesels oor sy lewe


Gary Player is sinoniem met Suid-Afrikaanse en wêreldsport. Hy is ons Sportman van die Eeu en word oor die hele wêreld heen geag as een van die grootste gholfspelers en sportmanne ooit! Hy is die toonbeeld van gesondheid en fiksheid en ons sportman van die eeu. Hy is ook die sportpersoonlikheid wat al die meeste kilometers gevlieg het… nagenoeg 20 miljoen kilometer.

Gary Player is nou 80 jaar oud en is steeds ‘n ikoon soos min, en immergroen! Pieter van den Berg het by Gary gaan kuier, en hulle gesels oor alles en nog wat.

Luister na die volledige insiggewende gesprek,
of luister na ‘n uittreksel uit die hoorbeeld oor Gary Player wat Pieter van den Berg opgestel het:

 

BEDFORD HILLS, NY - OKTOBER 12: Gary Player reageer aan die einde van die eerste rondte tydens die Berenberg Gary Player Invitational Pro-Am wat by GlenArbor Gholfklub op 12 Oktober 2015 in Bedford Hills, New York gehou is. (Foto by Adam Hunger/Getty Images)

BEDFORD HILLS, NY – OKTOBER 12: Gary Player reageer aan die einde van die eerste rondte tydens die Berenberg Gary Player Invitational Pro-Am wat by GlenArbor Gholfklub op 12 Oktober 2015 in Bedford Hills, New York gehou is. (Foto by Adam Hunger/Getty Images)

 

Kort onderhoud van Jody Hendricks met Gary Player
Die golflegende Gary Player het pas 80 jaar oud geword. Hy is ook onlangs as die kaptein van die SA Olimpiese golf-span aangewys. Hy praat met RSG Sport-aanbieder Jody Hendricks oor sy aanstelling en ook oor sy loopbaan hoogtepunte die afgelope 80 jaar.

Luister na die onderhoud:

IMG_0578

Kategorieë