Gee sélf punte vir die Bok-spelers en WEN


Saterdag se nederlaag teen Japan het die rugby-wêreld behoorlik aan die gons – vir perspektief kyk bietjie wat gelykmatige publikasies soos die Telegraph , Gaurdian en Times te sê het.

Plaaslik is opinies ewe verdeeld. Ons wil egter weet wat dink jy van die span se vertoning? Vul in ons vraelys en WEN ‘n luukse geskenkpak met komplimente van die spog wynlandgoed Allesverloren.

Wen met allesverloren

 

Kategorieë