Heyneke maak hart oop voor Wêreldbeker


Die groot wag is byna verby en soos wat rubykoors ons pak is alle oë op Heyneke Meyer – ‘n man wat al behoorlik deurgeloop het onder die kritici.

Hy is al gewoond aan leunstoel-kritici wat baie oor sy spankeuses te sê het, maar was ietwat verbaas toe iemand hom as die Antichris uitgekryt het.

Anita Visser het met hom gesels oor die druk in die aanloop tot die Wêreldbeker Rugby-eindtoernooi.

NS – as jy ‘n oomblik het lees bietjie hierdie artikel oor DAAI ANDER SPAN en hoe ‘n land van net vier miljoen siele dit regkry om jaar na jaar rugby te domineer.

Kategorieë