Jody gesels met die Terminator


Op sy dag was hy ‘n fiksheidsikoon, ‘n liggaamsbouer met ‘n lyf wat skrik vir niks. Later word hy ‘n Hollywood-filmster en heelwat later betree hy die politiek…vir so ‘n rukkie. Onlangs was hy in Suid-Afrika vir die Arnold Classic-sportbyeenkoms in Sandton.

RSG se Jody Hendricks was ook daar en het kans gekry om met die einste Arnold Schwarzenegger te gesels.

Luister hier wat dié sesmalige Mnr. Olympia te sê het oor hierdie opwindende byeenkoms, Afrika se grootste multisportbyeenkoms wat sy naam dra:

Arnold en Jody