Luister tennis


Tennis is vandeesweek groot nuus in Suid-Afrika met ons eie Kevin Anderson wat vir die eerste keer in sy loopbaan na die kwarteindronde van ‘n Grand Slam-toernooi deurgedring het. Tennis is egter sedert die 90’s sinoniem met ‘n gekreun en ‘n gesteun, en soms selfs ‘n geskree, wanneer mokerhoue geslaan word.

tennis-racketsHanri Wondergem het gaan kyk watter tennisspelers die meeste kreun. Sy het ook musiek wat hiervan gemaak is, opgespoor.

Luister hier:

Kategorieë