Rugbyraaiwenners kuier by RSG kommentators


RSG se Rugbykompetisie wenners Craig Tappen en sy seun, Stuart het Saterdag 2 Julie die Super rugby wedstryd tussen die Lions en Sharks op Emeratis Airline Park saam RSG se komentators Deon Schoeman en Jody Hendricks spandeer.

Craig en Stuart het langs die kommentaar span gesit terwyl hulle die wedstryd uitsaai. Hulle het ook ‘n toer van die Rugby museum by die stadion gekry en is ook aan beseerde Lions Kaptein Warren Whiteley en die voormalige Springbok loskakel Derrick Hougaard voorgestel.

Jody Hendricks, Stuart en Tappen

Jody Hendricks, Stuart en Craig Tappen

 

Warren Whiteley, Stuart Tappen en Bakkies Botha

Warren Whiteley, Stuart Tappen en Bakkies Botha

Jody, Stuart en Deon.

Craig, Stuart en Deon.

Jody Hendricks, Stuart (voor) en Craig Tappen

Jody Hendricks, Stuart (voor) en Craig Tappen en Deon Schoeman.

Stuart Tappen

Stuart Tappen

Stuart Tappen voor die stadion.

Stuart Tappen voor die stadion.