Bokke teen Skotland: sê jou sê oor die span en WEN


Die Springbok-span vir Saterdag se wedstryd teen Skotland is pas aangekondig met Fourie du Preez as die nuwe kaptein: 15 Willie le Roux, 14 JP Pietersen, 13 Jesse Kriel, 12 Damian de Allende, 11 Bryan Habana, 10 Handre Pollard, 9 Fourie du Preez (kaptein), 8 Duane Vermeulen, 7 Schalk Burger (onder-kaptein), 6 Francois Louw, 5 Lood de Jager, 4 Eben Etzebeth, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira

Reserwes: 16 Adriaan Strauss, 17 Trevor Nyakane, 18 Frans Malherbe, 19 Pieter-Steph du Toit, 20 Willem Alberts, 21 Ruan Pienaar, 22 Pat Lambie, 23 Jan Serfontein

Die span van Skotland lyk as volg: 1. Gordon Reid, 2. Fraser Brown, 3. WP Nel, 4. Richie Gray, 5. Jonny Gray, 6. Josh Strauss, 7. Blair Cowan, 8. Dave Denton, 9. Greig Laidlaw (captain), 10. Duncan Weir, 11. Tim Visser, 12. Matt Scott, 13. Richie Vernon, 14. Tommy Seymour, 15. Stuart Hogg

Reserwes: 16. Ross Ford, 17. Alasdair Dickinson, 18. Jon Welsh, 19. Tim Swinson, 20. Ryan Wilson, 21. Sam Hidalgo-Clyne, 22. Pete Horne , 23. Sean Lamont

Laat ons weet wat dink jy van die spankeuses en ons kanse teen Skotland en WEN een van twee R500 geskenkbewyse met komplimente van Cape Union Mart Suid Afrika se gunsteling buielewe avontuur winkel.

Die wedstryd word regstreeks uitgesaai op Saterdag 3 Oktober om 17:45 vanaf  St James Park, Newcastle.