Springbokke – laat weet wat jy dink van die span en WEN


Dis uiteindelik hier: na al die drama in die aanloop, begin die skouspel vannaand. Oor die volgende 44 dae gaan 20 spanne op 13 velde meeding in 48 wedstryde vir die gesogte Webb Ellis Trofee. Met ‘n verwagte 4.2 miljard kykers en 2.3 miljoen in kaartjieverkope gaan dit die grootste toernooi nog wees.

Laat weet wat dink julle gaan gebeur met die Bokke by dié toernooi en wen ‘n luukse geskenkpak met komplimente van die gesogte wynlandgoed Allesverloren.

Screen Shot 2015-09-21 at 12.47.27 PM

Klik hier om deel te neem.

 

Kategorieë