Wêreldklas Wayde! Só het hy dit gedoen!

Wêreldklas Wayde! Só het hy dit gedoen!


Wayde van Niekerk het die goue medalje in die 400m vir mans by die Olimpiese Spele in Rio gewen – in ‘n nuwe wêreldrekord!

wayde3

Só het hy dit gedoen:

Kyk na die video: http://www.news24.com/Video/Sport/watch-wayde-van-niekerks-400m-world-record-olympic-win-20160815

Kyk hier na Usain Bolt se reaksie toe hy Wayde se oorwinning en tyd sien.

Screen Shot 2016-08-16 at 12.21.12 PM Screen Shot 2016-08-16 at 12.20.52 PM

Wayde het pas ná die wedloop gesê hy kan nie veel van die resies onthou nie. Lees hier meer oor sy eerste onderhoud met die media net ná die wedloop.

Sy afrigter, tannie Ans Botha van Bloemfontein, se reaksie toe hy wen in ‘n wêreldrekordtyd, spreek boekdele:
ans

Hier is enkele foto’s van die wedloop en net ná die wedloop.

1471242073330-1

i

600

wayde-van-niekerk-cropped_m4mz9vwij83l1xgn0r3fo4svf

46f65de6c11fc3b78a1e3da312bf50a9078f8062

67f20e719523455cba226f27885bc619-67f20e719523455cba226f27885bc619-0

0005T4IM9087B16S-C122-F4

 

 

summer-olympic-games-rio-2016-wayde-van-niekerk-kirani-james_3765041

wayde-van-niekerk_ap-m

394744-wayde-van-niekerk

Hier is 5 dinge oor Wayde wat jy graag sal wil weet: Klik hier.
Wayde_van_Niekerk(Foto links) Wayde saam met sy ma, Odessa Swarts, self ‘n uitmuntende naelloper op haar dag.

Kategorieë