Nuwe ruimtefoto’s: Marsmaan en fitoplankton


d30570d0cade428d944d8e4a56a498d6_c3a9b8cd8bae47d48e0806d2466a3347_1_postMars se maan is nie lekker nie: Lang groewe op die oppervlak van Phobos dui op strukturele probleme wat uiteindelik dié maan kan vernietig. Lees meer.

 

 

 

 

 

 

74b064020af44c3685bf94008bd5c639_c3a9b8cd8bae47d48e0806d2466a3347_1_postFitoplankton wat in die lente tussen die Falkland-eilande op pad na Suid Georgia-eiland beweeg, is op 16 November uit die ruimte waargeneem met die NASA-NOAA’s Suomi NPP satelliet.