Planeet 9


Sterrekundiges by die Kalifornië Instituut vir Tegnologie sê hulle het bewyse van ‘n nuwe planeet met ‘n massa ongeveer tien keer die aarde s’n. Die nuwe planeet, bekend as Planeet 9 of Planeet X, is in ons sonnestelsel ontdek is. Pluto, wat eens as planeet geag is, is onlangs afgegradeer na ‘n dwergplaneet.

Luister na die klankgreep wat op Monitor uitgesaai is.

Lees meer oor die nuwe planeet.

Die onderstaande sketse toon waar Planeet 9 inpas, met ‘n voorstelling van sy wentelbaan.

Screen Shot 2016-01-22 at 9.49.12 AM

3055736-poster-p-1-ninth-planet-caltech

126328008_13959830255491n