Rooimaan


Het jy Maandagoggend 28 September in die vroeë oggend-ure die rooi maan beleef? Dis daardie spesiale maansverduistering wat met ‘n supermaan gepaard gaan (as die maan op sy naaste aan die aarde is en dus op sy grootste vertoon) en eers weer in 2033 bespeur sal kan word.

Indien nie, is dit beslis die moeite werd om na foto’s van die verskynsel te kyk.
Hier is enkele van RSG-luisteraars se Ooggetuie foto’s:

Luister hier hoe die verskynsel in Sterre en Planete bespreek word.

Bloedmaan oor Durban: 28 September 2015. Foto geneem deur Esther McDonald

Bloedmaan oor Durban: 28 September 2015. Foto geneem deur
Esther McDonald.

IMG-2053rsg

Bloedmaan in Welkom OVS. Foto geneem omstreeks 05:40, deur Hermie Kruger.

Datum: 28 September 2015 Sender: Carien Kruger Kategorie: RSG Gesien: 115 Gradering:

Foto: Carien Kruger

Datum: 28 September 2015 Sender: Marieta Annandale Kategorie: Ruimte Gesien: 71 Gradering:

Foto: Marieta Annandale

Datum: 28 September 2015 Sender: Johan Viljioen Kategorie: Ruimte Gesien: 45 Gradering: Deneysville

Rooi maan oor Deneysville. Foto: Johan Viljioen

????????????????????????????????????Datum: 28 September 2015 Sender: Jimmy Nortje Kategorie: Natuur Gesien: 61 Gradering:

Foto: Jimmy Nortje

????????????????????????????????????Datum: 28 September 2015 Sender: Jimmy Nortje Kategorie: Natuur Gesien: 60 Gradering:

Foto: Jimmy Nortje

Dié artikel in die Telegraph toon foto’s wat oor die wêreld geneem is.

Lees ook hierdie interessante artikel in National Geographic waar verduidelik word waarom die maan rooi lyk. Hier is ‘n skets uit die artikel.
02starstruck0402.ngsversion.1428066004638.adapt.768.1
Hier is nog ‘n interessante artikel oor maanverduistering.