Sien 5 planete in ‘n ry


Vyf planete – Mercurius, Venus, Saturnus, Mars en Jupiter – gaan die eerste keer sedert met die blote oog in die Noord-Oostelike hemelruim sigbaar wees. Maar jy sal vroeg moet opstaan – voor sonsopkoms.

So stel Space Leaks dit voor: van laag in die oostelike hemel tot hoog in die noordelike hemel.

So stel Space Leaks dit voor: van laag in die oostelike hemel tot hoog in die noordelike hemel.

Luister hier na die klankgreep.

Vir meer inligting, klik hier.